As die kubergoggas, my wekker en my steeds ontwikkelende dissipline alles inSYNC kom dan is my hoop dat ons 10 Aug ('n vakansiedag) sal begin met hierdie kuberklets waar ek hoop om daagliks die tafel te dek in die vorm van gedagtes, metafore, prentjies, musiek, aanhalings... 'n Gedekte tafel vra vir hongeriges...om te eet, te gesels, te deel. Ek hoop jy is honger...
Sien jou op die dansbaan...Ek is die een met die twee linkervoete.
No comments:
Post a Comment